southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Dr. EG Jansen skoolklere: in Boksburg, Gauteng for sale

Dr. EG Jansen skoolklere:
Dr. EG Jansen skoolklere:
Dr. EG Jansen skoolklere:
Dr. EG Jansen skoolklere:

Dr. EG Jansen skoolklere te koop: Meisies somer skoolrok x 2 (size 12). Die een rok het 'n merk agterop wat ek glad nie kan afkry nie, maar dit kan help as jy die ander een in die was het. Meisies winter langmou hempde x 4 (size 38). Meisies skooltrui x 1 (size 36). Die trui se moue rafel effens uit maar andersins in goeie toestand. Meisies winterskoolrok x 1(size 13). Baie goeie toestand Skoolbaadjie x 1 (size 36 - ek dink). Baie goeie toestand My dogter se grootte was 'n 32 toe ons die klere aangekoop het so die groottes mag misleidend wees. Die klere het gemaklik los aan haar gesit. Seuns kortmou hemde x 1(grootte 39) Goeie toestand Seuns kortmou hemde x 3 (grootte 38) Goeie toestand Seuns skooltrui x 1 (grootte 42) Baie goeie toestand. Kan afgehaal word by die Wimpy op die hoek van Stellen en Kingfisher Laan, Freeway Park, Boksburg

>> Click here to search for more - Clothes in Gauteng