southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

SPOEGDOEKE, BURPIES & WASLAPPIES in Boksburg, Gauteng for sale

SPOEGDOEKE, BURPIES & WASLAPPIES

Beskrywing
Ek masjienborduur spoegdoeke, burpies en waslappies vir jou baba. Slegs hoe kwaliteit doeke en waslappies word gebruik en is net in wit beskikbaar. Elke item word netjies afgewerk. Die borduurwerk en afwerking is in enige kleur beskikbaar. Die baba se naam kan bygeborduur word teen geen addisionele koste. Die foto?s is slegs voorbeelde. Kontak my vir ander ontwerpe.
Pryse:
Spoegdoek: R60
Burpie: R40
Waslappie: R25
Ek maak ook geskenkpakkies op met die 3 items teen R110.
Alle pryse sluit posgeld van R35 uit.

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Gauteng