Dagmoeder in Boksburg, Gauteng

Labor/Moving
Expired ad
Price:    ——
Edit your ad
Report abuse

Category:  Labor/Moving

Other: The ad is older than 3 months.

Address:  Boksburg Gauteng

Ek is Charlene, 32 jaar oud en 'n dagmoeder in Parkrand, Boksburg, ek is beskikbaar van Maandae - Vrydae 06:00 - 18:00. Vir 'n veilige, rustige atmosfeer propvol liefde en aandag, kontak my gerus... ek het self 3 kinders, so ek verstaan die hart van 'n mamma. Ek is Afrikaans en het verwysings, ek het tans 4 babas (5,6,9 en 10 maande). My bbm pin 2917133D. Vriendelike Groete Charlene