southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Spoegdoeke, Burpies, Waslappies in Boksburg, Gauteng

Spoegdoeke, Burpies, Waslappies

Beskrywing
Ek masjienborduur spoegdoeke, burpies en waslappies vir jou baba. Jou baba se naam kan ook daarby geborduur word teen geen ekstra koste. Baie hoe gehalte doeke en waslappies word gebruik (slegs in wit beskikbaar)en kan in enige kleur geborduur word. Dit word ook afgewerk met 'nbaie netjiese randjie. Die foto's is slegs 'n voorbeeld van ontwerpe. Kontak my om die ontwerpe te bespreek.
Pryse:
Spoegdoeke: R60
Burpie: R40
Waslappie: R25
Ek maak ook geskenkpakkies op van die drie items teen R110 n pakkie.
Alle pryse sluit posgeld uit van R35.

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Gauteng